Foonsone
Een van die voordele van selfone is dat ons nou bykans onbeperkte toegang tot ander het. Baie mense praat egter nou op die foon of stuur boodskappe terwyl hulle bestuur – wat tot ernstige ongelukke kan lei. As voorsorgmaatreël, het verskeie plekke in die wêreld selfone se hantering deur bestuurders onwettig verklaar. In die VSA is spesiale selfoonsones waar bestuurders…
Vasgespe!
Tydens ’n vlug in onstuimige weer sal die lugwaardin passasiers se aandag daarop vestig dat die loods die teken vir sitplekgordels aangeskakel het en vra dan dat almal hul sitplekke moet inneem en hul sitplekgordels moet vasmaak ten einde onnodige ongerief wat mag voorkom, te vermy.
In die meeste gevalle sal die lewe ons nie waarsku as daar ontwrigtende omstandighede na ons…
Groot Wêreld, Groter God
Terwyl ons deur Noord-Michigan gereis het, het Marlene opgemerk: “Dit in ongelooflik hoe groot die wêreld is!” Sy het die opmerking gemaak toe ons verby ’n bord gery het wat die 45ste breedtegraad aandui - die punt halfpad tussen die ewenaar en die Noordpool. Ons het gesels oor hoe klein ons is en hoe ontsaglik groot ons wêreld is. Nogtans,…
Vreugde en Regverdigheid.
Tydens ’n konferensie in Asië het ’n pastoor getuig van sy elf jaar wat hy onskuldig in ’n tronk moes deurbring vir moord. Daar was ook ’n groepie families wat vertel het hoedat hulle ’n fortuin spandeer het om godsdienstige vervolging vry te spring, net om uiteindelik deur dieselfde mense wat hulle sou help, verraai te word. Nou, nadat hulle jarelank…
Lewend Gemaak
In sy jongdae het my pa saam met ’n groep vriende na ’n sportgeleentheid in ’n ander distrik gery. Weens die deurdringende reën was die pad baie glad. Die motor het gegly en ’n ernstige ongeluk tot gevolg gehad. Een van Pa se vriende is verlam en ’n ander het gesterf. My pa is dood verklaar en na die lykshuis…